• Servamus interviewed a few former police members to find out about their “lives after the police” and a community member who joins the fight against crime – especially environmental crime. Read their stories from pp 20-26 in Servamus: November 2017.

    Servamus interviewed a few former police members to find out about their “lives after the police” and a community member who joins the fight against crime – especially environmental crime. Read their stories from pp 20-26 in Servamus: November 2017.

  • With the latest crime statistics being released at the end of October, it sketches a less positive picture. We look at alternative ways in which citizens choose to protect themselves. Read the article from pp 14-19 in Servamus: November 2017.

    With the latest crime statistics being released at the end of October, it sketches a less positive picture. We look at alternative ways in which citizens choose to protect themselves. Read the article from pp 14-19 in Servamus: November 2017.

  • It is always a privilege to participate in awards ceremonies where excellent police work is recognised. Thanks to Trackers individual police members and units have been awarded for their fight against vehicle crime for the 18th time! Read the article from pp 46-49 in Servamus: November 2017.

    It is always a privilege to participate in awards ceremonies where excellent police work is recognised. Thanks to Trackers individual police members and units have been awarded for their fight against vehicle crime for the 18th time! Read the article from pp 46-49 in Servamus: November 2017.

  • 1
  • 2
  • 3

Hierdie jaar het vir ons twee broers met baie nuwe uitdagings begin. Ons het in Januarie ons 50ste verjaarsdag in Namibië gaan vier en as ons gedink het dat dit die hoogtepunt was, lê daar toe ‘n baie groter uitdaging op ons pad.

Hilda O’Callahan, ‘n oud Suid-Afrikaner wat nou in Australië woon, het ons gekontak om haar met ‘n fondsinsameling te help. Hilda was by die Rooikruis in Australië betrokke en is al meer as 30 jaar daar woonagtig. Sy is met Barry, ‘n Aussie getroud en een van daardie mense wat nie kan stilsit nie. As gevolg van die ondervinding wat sy by die Rooikruis opgedoen het en haar Suid-Afrikaanse agtergrond, reik sy graag na mense uit.

Hilda het in 2009 ‘n program, wat oor beskermende gedrag en wat ons andere leer, met slegs nege persone in Port Elizabeth begin. Die program behels die volgende:

“It teaches children, young people and adults a range of skills and strategies to help prevent and reduce child abuse and violence in our communities. Whilst the task of preventing child abuse appears daunting for most parents, teachers and service providers, Protective Behaviours provides a framework that can be easily be adapted to home, school and community environments.

In order to work towards preventing children becoming victims of abuse, particularly sexual abuse, it is important to educate children on their rights to personal safety and the way we do this is by teaching children the following:

  • We all have the right to feel safe at all times; and
    we can talk to someone about anything, no matter what it is.

This is done by using three core concepts, namely:

  • Early warning signs
  • Safety
  • Networks

It is important that we empower children so that they are able to apply preventative strategies as everyday life skills. The Protective Behaviours Programme teaches children preventative strategies in a non-threatening and non-sexual way.”

Nadat hierdie program aanvanklik aangebied is, was die terugvoer baie positief, onder andere vanaf die destydse hoofondersoeker van mensehandel in die Oos-Kaap, Marcel van der Walt. Hy het ons destyds aangemoedig om die program na Suid-Afrika te bring. 'n Kliniese sielkundige wou dit ook in haar praktyk gebruik.

In 2010 is die eerste twee werksessies in Port Elizabeth en Kaapstad aangebied wat deur 203 persone bygewoon is. In 2011 is die eerste geakkrediteerde Vlak 1 kursus ook in Port Elizabeth aangebied en aan die einde van 2011 is 64 maatskaplike werkers, sielkundiges en onderwysers opgelei. Die groot taak kon begin deur werkswinkels vir kinders in gemeenskappe aan te bied.

In 2012 het Hilda die kursus by die Suid-Afrikaanse Assosiasie vir Mishandeling van Vroue en Kinders in Pretoria aangebied en na aanleiding hiervan is die Protective Behaviours programme na nog vyf stede uitgebrei.

In 2015 skop onderhandeling af om die PB Suid-Afrika te stig en in 2016 word Hilda se droom waar. Tot op datum is daar 100 professionele persone in SA besig om aktief met groepe kinders sowel as volwassenes te werk en is meer as 50 000 persone al bereik.

Die doel van die fondsinsameling was om die program na die platteland uit te brei sowel as in agtergeblewe gemeenskappe. Soos almal weet, kom kindermishandeling oral voor - nie net in die stede nie. Dit is hier waar ons broers in die prentjie kom. Hilda het van haar Australiaanse kennisse en kollegas gevra om haar te borg en finansieel te ondersteun. Al wat sy moes doen was om die Two Oseane wedloop se 21.1 km te voltooi.

Hoe moeilik kon dit wees? Hilda is ‘n skrale 70 jaar jonk en ons broers 50. Hoe kan mens nee sê en dit vir so ‘n goeie doel?

Daar was egter ‘n paar klein struikelblokkies: Die inskrywings vir die wedloop het reeds gesluit en ons sou nie die 21 km binne die afsnytyd kon voltooi nie, so ons moes ‘n ander plan maak. Gelukkig weet julle: ‘n boer maak ‘n plan en ‘n polisieman het twee. So die probleem was reeds opgelos.

Op Vrydag 14 April 2017 om 06:45 meld ons by die wegspringstreep aan. Dit is die dag voor die amptelike wedloop maar alles is in plek. Daar is net nie beamptes en waterpunte nie, maar ons is gewapen met ‘n rugsak, waterbottels en kamera vir die groot geleentheid. Daar was 16 000 atlete ingeskryf vir die amptelike wedloop die volgende dag, maar op daardie Vrydag was dit net vyf deelnemers: twee Boere (polisielede); 1 baster-boer Aussie Hilda; haar Aussie-man, Barry en haar swaer, ‘n opregte Brit.

Om die innerlike te versterk het Hilda ‘n rugsakkie met versnapperings ingepak, want daar is nie ondersteuning op die roete nie. In baie van ons verhale oor die Boer, die Brit en die Skot verloop hierdie een egter so bietjie anders. Die Brit het by 15 km die handdoek ingegooi en die stryd gewonne gegee maar baster-boer Aussie Hilda en die twee boere het vasgebyt.

Die verrassing van die dag was dat daar ‘n ‘trail run’ aangebied was daardie oggend. So arriveer ons toe by ‘n volgepakte eindpunt en voel soos diegene wat die Comrades voltooi het.

Dit was vir ons tweelingbroers ‘n groot eer om die wedloop saam met Hilda en Barry te kon voltooi en dit vir 'n baie waardige en uiters noodsaaklike saak. Ons glo dit sal ‘n verskil maak in die bewusmaking van die geweld wat teenoor kinders gepleeg word.
Soos julle weet is daar al ‘n hele aantal kinders net in die Kaap vermoor hierdie jaar en is dit iets wat ernstig aangespreek moet word. Alles begin met ‘n ingeligte gemeenskap.

Ons vertrou dat Hilda die nodige fondse sal kry sodat hierdie projek na elke stad, dorp en agtergeblewe gemeenskap uitgebrei kan word.

Baie sterkte Hilda en Barry. Mag die projek van krag tot krag gaan. Julle is ware ysters.

Bouwer en Laurentius Schoonwinkel

Brackenfell

Servamus - November 2017

Police members who are passionate about making a difference warm my heart.
By Annalise Kempen
Almost 200 years ago, in 1829, the world's first police force was created by Sir Robert Peel.
By Annalise Kempen
In October 2000, a police official was seriously injured when he foiled a bank robbery in the Bedfordview centre near Johannesburg after two men robbed the Standard Bank of a large amount of cash.
By Annalise Kempen
During the first weekend of October 2017, there was a huge outcry on social media following the spreading of a video showing an incident at a supermarket in Gauteng where security officers assaulted a woman while her crying three-year-old toddler bore witness to her mother's ordeal.
By Annalise Kempen

Pollex - November 2017

Section 165 of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 (“the CPA”) provides as follows:
Read More - S V Sebofi 2015 (2) SACR 179 (GJ)
Mr Sebofi (the accused) was convicted on two counts of rape by the regional court in Roodepoort (the trial court), and sentenced to life incarceration.
In the case of Jordaan and Others v City of Tshwane Metropolitan Municipality and Others [2017] ZACC 31 (CC), a full bench of 11 judges of our Constitutional Court unanimously declared that, on transfer of property, a new owner is NOT liable for debts (Afrikaans: "skuld") arising BEFORE transfer of the property under section 118(3) of the Local Government: Municipal Systems Act 32 of 2000.
Read More - Director of Public Prosecutions (DPP), Gauteng v MG 2017 (2) SACR 132 (SCA)
Background Section 57(1) of the Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act 32 of 2007 provides as follows:
In Servamus: June 2015 Pollex briefly referred to two Draft White Papers* that had appeared on 3 March 2015 and on which the public were asked to comment.

Letters - November 2017

Recently, former officers of the SAPS from Pietermaritzburg were invited by officers from Durban to meet at the Japanese Gardens, Durban North, to get to know each other.
Police members from Napier Police Station were busy with crime prevention duties in Sarel Cilliers Street in Napier when a white Nissan Tida, driving at a high speed, passed them around 23:00 on 11 October 2017.
After nearly two years of devotion to a case of aggravated robbery, a Westville SAPS detective secured 15 yearsentences for two accused in a Pinetown court during the end of September 2017.
November 2017 Magazine Cover

Servamus' Mission

Servamus is a community-based safety and security magazine for both members of the community as well as safety and security practitioners with the aim of increasing knowledge and sharing information, dedicated to improving their expertise, professionalism and service delivery standards. It promotes sound crime management practices, freedom of speech, education, training, information sharing and a networking platform.