• What is the difference between cybercrime; hi-tech crime; and computer-facilitated crime? Knowing what cybercrime entails can assist users to be more alert. Refer to the article published on p10 and p11 of Servamus: June 2020..

    What is the difference between cybercrime; hi-tech crime; and computer-facilitated crime? Knowing what cybercrime entails can assist users to be more alert. Refer to the article published on p10 and p11 of Servamus: June 2020..

  • Social media is not all about being connected – it comes with a lot of pressure about what you say or share and can even have a negative impact on your career. Refer to our articles about social media published on p21 and p28 of Servamus: June 2020.

    Social media is not all about being connected – it comes with a lot of pressure about what you say or share and can even have a negative impact on your career. Refer to our articles about social media published on p21 and p28 of Servamus: June 2020.

  • Do you know what hacking, money muling and supplier side scams entail? Learn more about these concepts to ensure that you are not these cybercriminals’ next victim. Refer to the articles published on p30; p32 and p38 of Servamus: June 2020.

    Do you know what hacking, money muling and supplier side scams entail? Learn more about these concepts to ensure that you are not these cybercriminals’ next victim. Refer to the articles published on p30; p32 and p38 of Servamus: June 2020.

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
0
0
0
s2smodern
powered by social2s

Lede van die oud-Eenheid 19 kom jaarliks bymekaar om te kuier en op te vang met ander oud-lede.

Hierdie jaar se reünie word vanaf 13 tot 15 Maart 2020 by die Gariepdam gehou - almal is welkom, maak nie saak by watter Eenheid 19 jy gestasioneer was nie, want almal se paaie het êrens gekruis.

Soos die mens ouer word, soek ons na ons wortels en wil ons met andere kuier wat iets met ons in gemeen het en veral waar ons harde en lekker tye gedeel het.

Aangesien ons op verskillende tye by die Eenheid was, ontmoet ons jaarliks ander lede wat op 'n ander tyd as jy by die Eenheid was. So maak ons nuwe vriende en luister na hoe dinge gevorder of verander het nadat ons weg is.

Sommige lede is steeds in diens van die SAPD; andere het reeds afgetree terwyl ander lede òf hul eie besighede het òf nou buite die SAPD werk. Maar, die broederskap wat daar heers is iets wat ‘n mens nie kan koop nie want sodra ons huiswaarts keer, begin daar al gepraat word oor die volgende jaar.

Almal is op dieselfde vlak, of jy nou ryk of arm, afgetree of jonger is.

Die E19 Assosiasie
Die doel van die E19 Assosiasie is om oud-lede in alle opsigte by te staan aangesien daar oud-lede is wat oor die jare verskeie gesondheidsterugslae beleef het en met kanker en hartsiektes gediagnoseer is; sommige oud-lede het selfdood gepleeg; terwyl andere gesinsprobleme ondervind.

Die doel van die E19 Assosiasie is om ‘n helpende hand, skouer of oor te wees vir manne en gesinne wat dit nodig het. Dis ongelooflik om in die oggend jou foon op te tel en jy het ‘n groeteboodskap van regoor die wêreld ontvang om jou ‘n geseënde dag toe te wens. Soms is dit 'n boodskap in die vorm van ‘n bybelvers of geestelike gedagte; ‘n grappie of die prestasies van ander lede. Dis soos een groot familie.

Ons word almal ouer, en baie mense smag na ‘n “sense of belonging”.

Vasbyt-stap vir die E19 Assosiasie

Die tweelingbroers, Lau en Bouwer Schoonwinkel, en ‘n paar van die manne beplan om gedurende die week voor die reünie om die Gariepdam te stap, met die doel om fondse vir oud-lede van
Eenheid 19 in te samel. Diegene wat die stap wil borg, kan met enige van die organiseerders kontak maak om meer besonderhede te kry.

Dieselfde geld oud-lede van Eenheid 19 wat graag die reünie wil bywoon.

President: Des Jurgens
- sel: 082 447 6667

Organiseerder: Swys Leibrand
- sel: 083 799 5706

Kapt Lau Schoonwinkel
- sel: 083 320 4283

Ons is ook bewus daarvan dat die polisie se naam al groot skade oor die laaste paar jaar gely het, maar ons weet dat daar baie meer goeie mense as slegte invloede is.

Ons wens dat die manne en vroue wat diens doen sterkte toe, hulle het dit baie nodig.

Des Jurgens
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Sel: 082 447 6667

 

0
0
0
s2smodern
powered by social2s

Servamus - June 2020

In February 2020, a family from Pretoria East had a harmful experience with a smartwatch which was meant to keep their children safe.
By Kotie Geldenhuys
When Anita* (a widow) found love via an online platform, she was thrilled.
By Kotie Geldenhuys
One unforeseen consequence of the emergence of the Internet, is the rapid increase in the illicit trade in child sexual abuse images and videos worldwide.
By Kotie Geldenhuys
The world around us is evolving at a rapid pace.
By Adv Jacqueline Fick

Pollex - June 2020

Read More The doctrine of common purpose and the crime of rape powered by social2s - S V Tshabalala; and S V Ntuli CCT 323/18 and CCT 69/19 (11 December 2019) (CC)
On 20 September 1998 (more than 20 years ago and while common law rape was still in operation) a group of young men - the two accused persons Mr Tshabalala and Mr Ntuli, together with their co-accused - went on a rampage in the Umthambeka section of the township of Tembisa in Gauteng.
Read More - S V Masuku 2019 (1) SACR 276 (GJ)
Mr Masuku, the accused, appeared before the regional court in Johannesburg (“the trial court”) on two charges of rape in contravention of section 3 of the Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amendment Act 32 of 2007, read with section 51(1) and, further read with Schedule 2 of the Criminal Law Amendment Act 105 of 1997 (which provides for minimum sentences).
Read More - Van Rooyen and Another V Minister of Police 2019(1) SACR 349 (NCK)
The main characters in this legal drama are the following (note that the particulars of some of them are not mentioned in the judgment per se infra, accordingly Pollex found it on the Internet):

Letters - June 2020

NAME: W/O L H Zandberg STATION: Pretoria Central SAPS
Congratulations to Pollex for reaching 400 not out. Thanks for your assistance throughout the years. May God bless you with good health and joy and happiness, Brigadier.
“To sue or not to sue: May a public school be held liable when things go wrong?”
I want to take this opportunity to thank Servamus because, as a legal advisor in the police I cannot do it without Servamus.
May Magazine Cover

Servamus' Mission

Servamus is a community-based safety and security magazine for both members of the community as well as safety and security practitioners with the aim of increasing knowledge and sharing information, dedicated to improving their expertise, professionalism and service delivery standards. It promotes sound crime management practices, freedom of speech, education, training, information sharing and a networking platform.