• Teenagers and alcohol don’t mix. What are parents’ responsibilities to ensure that their children don’t abuse alcohol? We give a variety of tips in our Community Safety feature in the June 2017 issue of Servamus.

  • Tennis star Bob Hewitt found guilty 30 years after committing sexual abuse against those he coached. Read the details about what had happened in the Crime Series published in the June 2017 issue of Servamus.

  • Sexting – the exchange of sexual messages or images – is a reality in schools. Teachers and learners are perpetrators and it is important to know about the dangers. Read our article in the June 2017 issue of Servamus.

  • Teenage alcohol abuse combined with sexting can have devastating & deadly consequences. Parents need to get involved to prevent their children from becoming victims. Read our article in the June 2017 issue of Servamus.

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4

Ek het aanvanklik gedink om die storie vir myself te hou - julle weet ons SAPD-lede het so bietjie van ‘n macho-houding, maar ek voel dit sal verkeerd wees as ek dit nie deel nie. Ons dink mos altyd slegte goed/misdaad gebeur net met ander mense in ander plekke. Wel op Saterdag 18 Februarie 2017 was dit my beurt.

Ons het teruggekeer vanaf die buitelug ekspo op Malmesbury en het by Rio Grande gestop om ander persone daar te ontmoet aangesien ons ook ‘n bietjie vir die Diaz Vasbyt wou oefen. Ek het besluit om sommer huis toe te stap. Skuins oorkant die winkelsentum is daar ‘n oop veld waarheen ek al baie keer geloop het. Daar is altyd mense onder die bome, maar ek steur my gewoonlik nie baie aan hulle nie want hulle het my nog nooit gepla nie.

Die volgende oomblik het ek iemand agter my gehoor en dit het vir my geklink soos “gryp hom”, maar toe ek weer bykom, lê ek op die gras - met ‘n bebloede kop. Gelukkig was dit nie ver huis toe nie. Al wat ek by my gehad het was my beursie, wat natuurlik weg was - insluitend die kontant, al my kaarte (aanstelling- en bestuurslisensie). Die lewe is baie meer werd.

Al wat ek vra is dat ons as lede van die gemeenskap opstaan en saamstaan - die volgende persoon is dalk nie so gelukkig nie. Ek het har-singskudding opgedoen en ‘n week later het ek steeds duislig geword as ek opstaan of afbuk. Ons moet werklik meer paraat en waaksaam wees en moet verkieslik nie alleen gaan stap nie. Ek wil graag ‘n beroep op my mede-landsburgers doen - ons sal moet opstaan en saamwerk. Ons moet almal betrokke raak in ons gemeenskappe - sluit by die reserviste of buurtwag aan, of wees net die oë en ore van die SAPD.

Ek is nog besig om hierdie saak op my eie te verwerk, maar ek moet sê dat dit nie lekker is nie: ons kan nie wegkruip agter mure, heinings en alarms nie en dit werk duidelik nie as jy gedink het die uniform gaan help nie. Dit maak ‘n mens bang en dit is baie hartseer as jy bang raak in hierdie reënboognasie en -land van ons.

Ek wil graag vir my mede-landsburgers vra om bietjie meer empatie te hê met die slagoffers van misdaad - dis nie iets waarvoor mens vra nie en ek belowe julle dit is ‘n ondervinding wat ek niemand toewens nie.

Bouwer Schoonwinkel
Brackenfell

Servamus - June 2017

In April 2013, a 17-year-old girl named Rehtaeh Parsons, was removed from life support and subsequently died.
By Kotie Geldenhuys
"Can you crawl through my window? I will do whatever you want. I want it to be first-class. First-class hotel, champagne and good sex."
By Kotie Geldenhuys
It is night-time in the city. Flashing neon lights and soft streetlamps create shadowy images across the pavement.
By Kotie Geldenhuys
In May 2017, the story broke that a young 22-year-old water polo teacher at Parktown Boys High had been accused of sexually grooming and assaulting more than 20 schoolboys, aged between 15 and 16 years, at this top school in Johannesburg.
By Kotie Geldenhuys

Pollex - Jun 2017

Read More - Gareth Prince, Jonathan David Rubin, Jeremy David Acton and Others v Minister of Justice and Constitutional Development, National Director of Public Prosecutions (NDPP) and Others, unreported case no 8760/2013 dated 31 March 2017, Western Cape High Court (WCC)
This is the much-publicised case regarding an application by the three applicants supra, before a full bench of three judges of the High Court in Cape Town ("the court"), for a declaration that certain legislative provisions that prohibit the use, possession, purchase and cultivation for personal or communal consumption of cannabis (also referred to as "dagga" and/or "marijuana"), are invalid.
Read More - S V [Bob] Hewitt 2017 (1) SACR 309 (SCA)
This is the much-publicised case of the retired, world-renowned champion tennis player and instructor/coach, Bob Hewitt, who was convicted by the High Court in Pretoria on two counts of rape* and one count of indecent assault*.
Read More – Burford v Minister of Police, unreported case no CA 128/2015 dated 10 November 2015 (ECG)
Background Section 50 (1)(a),(b),(c) and (d)(i) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 (“the CPA”) provides as follows:

Letters - Jun 2017

I am a retired member of the SAPS and I collect all kinds of SAPS memorabilia from the inception of the South African Police in 1913 right to the present.
I am a retired member of the South African Police Service (SAPS) and I would like to purchase a blue leather uniform jacket as worn by SAPS members.
On 21 April 2017, police colleagues of D/W/O Petrus Oelofse attended his farewell function, which was hosted by the Jeffreys Bay Stock Theft Unit.
June 2017 Magazine Cover

Servamus' Mission

The publication’s strategic business goals are to establish greater involvement and effective communication between the different role-players within the broader policing environment, publish a magazine which is aimed at satisfying/addressing the needs of the subscribers and broader community and to strive towards excellent journalism.